kwasi-konklusionêr

  • 0

Millennium Drie Sap-Sap kô toe totte slotsom:
universeel, t’r wil v’n wysheid, in’t groot g’heel,
siet Mens, voel Mens, g’waar Mens, Iets w’t Kom,
Mak’r Gattie v’r Ew’g Notsj, t’Sien wie wat v’rdeel

t’lank’t “Duiw’lspiek”-siek Mens ong’sond g’hou,
t’lank’s submissiewe aan sjatan opp’rpligsg’trou,
kanti, mog’l’kheid b’staat, vir dié w’t Self wou,
post-Herwinn’ng, Mens Self propp’rs t’herbou

“ras”-’n-“klas”, aysh, ultra-onwet’nskapl’k, g’rejekteer,
Mens aaire nuutg’vond Waard’gheid s’l reflekteer

vooruitb’plann’ng maggie so onb’nut, ong’daan lê,
Lewe Twee bied mos’l lank’l als w’t Mens w’l hê

veel meer Utopiaans as Utopia, Hamdrilah: Paradys,
Homo, skoon kapab’l, Daw’dswort’l Self yt t’wys

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top