Jan Rap, stuur ons fotos asseblief

  • 2

Jan, vandat jy ons vertel het jy skilder en doen houtwerk, is ek baie nuuskierig om jou werke te sien. Dis opregte belangstelling in 'n man met vele talente se produkte.

Stuur 'n paar fotos na SêNet, ek sal dit op prys stel.

Groete,

Varkspek

  • 2

Kommentaar

  • Varkspek, op 'n punt van orde:  Ek het gesê ek probeer skilder en die houtwerk wat ek doen is rof, glad nie kabinetmakergehalte nie.  Maar ek sal stuur, of Naomi sulke goed mag plaas is 'n ander ding.
    Groetnis
    Jan Rap

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top