Hier

  • 1

Soggens vertel die voëls van hul vryheid.
Hulle bly uit die pad van die mens wat alles wil hokslaan, en lag uitbundig vir sy verspotte verkramptheid.
Hulle soek nie na oplossings nie, want die lewe is nie vir hulle ‘n probleem nie.
Hulle weet nie van dood nie, want lewe is vir hulle genoeg.

CM

  • 1

Kommentaar

  • Ek het nooit kon dink dat jy op LitNetblog ( en hier op SêNet ) so ‘n pragtige waarheid sou kon weergee nie: MATTHEUS 6:26  ~ " Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie bymekaar in skure nie, en tog voed julle hemelse Vader hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?" Dankie .

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top