g’wet’nstryd

  • 0

Millennium Drie Homo Sap-Sap, ampe daa, aysh,
so oppe afstand ruik, hoor, sien, Mens, Paradys,
als waarv’n Lewe Twee Lewe-wese sou droom,
umNtu, b’sjeest’rd, vol ubuNtu, sonn’r skroom

struktuurg’weld-ontkenn’ng, Self-d’struksie,
indien’t so voortstu, issa mos late glad niksie,
zero spasie v’r transformasie, konnektiwiteit,
v’r speel v’r tyd, so ann’rs as onn’r apartheid

G’wete, Essensieel, in situ, glorievol t’herwin,
Lewe Twee Visie, ultra-wet’nskapl’k neer t’pen,
Zabalaza versus “Duiw’lspiek”-siek netjies t’wen,
in stede v’n ag’tprop, seermaak-waarheid t’spin

Millennium Drie Homo Sapiens, Self-v’rvull’nd, reg,
Jihad, newe Skepp’r, aan Sy Sy, sup’rsjeest’l’k t’veg

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top