Frankryk wat steier

  • 0

Dis geen geheim dat die mense van Europa, VSA, OZ en die res van die sg 'wit weste' meestal rassiste is nie ...e k meen, indien nie, waar het hulle dan hulle gesteelde gelde vandaan bekom??

Lekka om in 'n ander mens se huis in te loop, sy vrou te verkrag, sy kinders te verslaaf en al sy geld te gebruik as jou eie...dis presies hoe die Weste kastig 'ryk' geword het...en nog niks het verander nie, behalwe dat vandag hulle nie meer so maklik en mildelik kan lieg en bedrieg en wild en wakker steel nie.
Wat gebeur dus wanneer die Wit Westerling se vlerke van diefstal geknip worre?
Hy speel bankrot dis wat, eenvoudig.
So lees ons bv die Franse se mees onlangse ekonomiese syfers met http://www.businessspectator.com.au/article/2014/4/3/economy/france-europes-largest-time-bomb?utm_source=exact&utm_medium=email&utm_content=639687&utm_campaign=kgb&modapt=:

To underline the seriousness of France’s condition, the day the President fired his government brought more bad news from the economy. The national statistical office Insee published the official national debt and deficit figures for 2013. Total government debt at the end of last year was EUR1.925 trillion, 93.5 per cent of GDP. The annual deficit at 4.3 per cent of GDP, though down from 4.9 per cent the previous year, was still worse than the government had expected. Both the debt and the deficit figures are in violation of the Maastricht Treaty rules, which supposedly govern eurozone governments’ behaviour.

Hahaha...die slim Blankes van die EU maak wette wat hulself nie aan kan voldoen nie ... wat is nuut?
Dit herinner weereens an die tydperke net voor WO1 en 2 ... malligheid, siep-sop en braaiboud vir die skelms van die Weste ...
Dis hoekom Frankryk sy soldate weereens instuur oor Afrika heen, kom steel!!
Diefstal is AL wat die Wittes verstaan, ons Afrikane sal moet omgord en die keer veg om ons rykdomme te behou ...

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top