Dit word stiller

  • 1

Om mense hel toe te stuur, is lelik en dom.

CM

  • 1

Kommentaar

  • Om mense hel toe te stuur is beslis dom en lelik , maar uiteraard ook onmoontlik , want geen medemens se oordeel is betrokke as daar hel toe gegaan word nie . Daar is ongelukkig mense wat regtig nie onder ander mense se dwang hel toe gestuur hoef te word nie, hulle gaan sommer reguit daarheen, skynbaar uit eie vrye keuse.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top