BBC Radio 4: "The Future Is Not What It Used To Be"

  • 0

Hallo,

In die brief, ""Jan Rap" kyk 'n "movie" maak ek die volgende stelling oor Elysium, naamlik dat die onderwerpe van siekte, armoede, oorbevolking en dan die ekologiese ondergang van die planeet ondersoek word wat die planeet omskep het in 'n globale vullishoop. Sonder enige twyfel belangrike onderwerpe en werd om ondersoek te word.

'n Gevolgtrekking wat gemaak kan word is dat dit dan twee klasse van mense tot gevolg het, die wat armoedig is en die wat buitensporige welvaart het. 'n Slotsom in die film is dan waar die samelewing uiteindelik weer oopgegooi word vir die mees armoediges en hulle opgeneem word in die versorging wat tegnologie tot gevolg gehad het.

Daar is dalk dan meer aan Elysium as wat 'n mens sou dink, wanneer die film oorweeg word in die konteks van 'n program aangebied op BBC Radio 4 deur Martin Wolf van die Financial Times wat 'n moontlike toekoms vir die mensdom voorspel, een wat wissel van armoede vir die oorgrote meerderheid van die mensdom en astronomiese welvaart vir die minderheid.

"The baby boom generation came of age when it was accepted knowledge that innovation and productivity would always lead to higher standards of living. The generations which followed assumed this truth would continue into the future indefinitely. With the crash of 2008 the upward mobility the middle classes assumed was their right evaporated, and it is unlikely to return. Martin Wolf, chief economics commentator of the Financial Times, asks how the work force of the future will be changed by the advancements of technologies. How should governments respond to a jobs market which is hollowing out opportunities for traditional educated professions and how will rewards for innovation and income for labour be distributed without creating a society plagued by endemic inequality?

We will speak with optimists and pessimists on both sides of the argument to find out how the repercussions of these changes will affect the way we all live now and well into the future".

Daardie program kan hier geluister word:

BBC

Die sukses om korrek te voorspel is om gereeld te voorspel....

Baie dankie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top