Bekendstelling van Haai Karoo deur Etienne van Heerden

  • 0

Jy word uitgenooi na die Karoo-bekendstelling van Etienne van Heerden se bundel verhale Haai Karoo by die Schreiner Karoo Skrywersfees, Cradock, Vrydagaand 10 Augustus om 19:00, Victoria Manor, Markstraat.

Klik hier vir die volledige feesprogram.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top