Bekendstelling van Antjie Krog se Mede-wete op Stellenbosch

  • 0

Antjie Krog het op Woensdag, 19 November, haar nuwe digbundel Mede-wete – in Engels beskikbaar as Synapse – by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekend gestel. Mede-wete is haar eerste bundel in agt jaar, maar uit Woensdagaand se gedigvoorlesings en gesprek was dit duidelik dat dit die wag werd was.

 

Antjie Krog teken haar bundel vir bewonderaars.

 

 

Antjie saam met een van haar jong aanhangers.

 

 

Alfred Schaffer en Danie Marais druk in gesprek oor Mede-wete.

 

 

Kerneels Breytenbach gesels met Alfred Schaffer.

 

Janita Holtzhausen van NB Uitgewers, Andries Gous en Ingrid Gous (Winterbach)

 

Koop jou eksemplaar van Mede-wete hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top