Afrikaans EAT: Graad 8: Woordeskat en spelling

  • 6

’n Prettige manier om woordeskat en spelling te toets vir Afrikaans EAT, graad 8

Daar is drie dokumente: Die eerste bevat die lys woordeskat (met vergunning van Hoërskool Westerford), die tweede die instruksies vir die onderwyser en die derde die leerder se kopie.

Klik hier om die skoolwoordeskat af te laai.
Klik hier om die onderwyserskopie af te laai.
Klik hier om die leerderkopie af te laai.


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

 

  • 6

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Ek is onseker waarna jy op soek is, maar dalk kan jy na LitNet se indeks van vraestelle kyk: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of jy dalk kry waarna jy soek. Jy kan telkens op die skakels klik om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help! Sterkte met die jaar en met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top